A My Addo Kirkwood, Addo selected video for you:
Dit was dié jaar die “fees van eerstes” op die Absa Kirkwood-wildsfees en feesgangers kon nie uitgepraat raak oor die skaapkop-langtafelbanket nie.
Die fees, wat die naweek meer as 50 000 besoekers gehad het, se hoogtepunt was vir sommige beslis die skaapkopgereg.
Christa Smith, bakster en skaapkopsjef vir die dag, het gesê kruie, ‘n bietjie sout en geduld is haar geheim vir die perfekte skaapkop.
Great Addo and Surrounds Accommodation Choices: Addo, Eastern Cape | Addo Village, Addo | Addo Elephant National Park, Eastern Cape | Greater Addo Route, Eastern Cape | Sunland, Addo | Colchester, Addo | Kirkwood, Addo | Paterson, Addo | Alicedale, Addo | Zuurberg, Addo
This Kirkwood, Addo video – Kirkwood se skaapkop-langtafelbanket – was automatically curated and published with WP Robot plugin – CLICK HERE to learn more about WP Robot for Wordpress – a massive time and money saver.
